•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

LANDLOOP: HOëRSKOLE KAMPIOENSKAPPE

Drie Velties het op Saterdag, 2 September aan die Provinsiale Hoërskoleland-loopkampioenskappe in Kimberley deelgeneem.

In die meisies o.14 afdeling was Karli Bekker tweede en Sanmarie Visser eerste in die 4 km.

In die meisies o.16 afdeling was Jana Olovier derde in die 4 km.

Al drie atlete gaan nou op 30 September die Noord-Kaap verteenwoordig by die Nasionale Hoërskolelandloopkampioenskappe in Kimberley op 30 September.


Sanmarie en kie 2de resize 

     Van links is Karli Bekker, Sanmarie Visser en Jana Olivier