•  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  

SOUTH AFRICAN WESTERN MOUNTED GAMES NOORDWES KAMPIOENSKAPPE

Henvia Beukes het op 17 Maart aan die South African Western Mounted Games Noordwes Kampioenskappe in Bloemhof deelgeneem. 

Sy en haar perd, Sidi Asraf, het in Level 4 deelgeneem en algeheel eerste in level 4 afdeling en is ook aangewys as die beste ruiter vir die dag in Level 4. 

Sy was ook derde in die Poles 1, tweede in die Speedball, eerste in die Key hole, derde in die Barrell race en derde in die Figure Eight.


Perdry resize 

                                                Henvia Beukes.