Master Maths
Master Maths word bedryf deur Madie en Paul Muller.
Ons program help studente om die werk wat in die klaskamer gedoen is behoorlik te verstaan en spreek probleem areas aan deur ervare Tutors.
![]() |
![]() |
![]() |
Kontakbesonderhede: Sentrum: 054-3311970 (8:00 - 12:00)
Madie: 082 973 5367 of Paul: 076 600 5118